Vreemdeling


Visit site, www.dertien.za.net.Dertien, Afrikaans band from Klerksdorp, South Africa. Dertien - Vreemdeling --------------------- G Cadd9 Ek sit op my balkon en die geluide wat ek hoor G Cadd9 soos die skemergoggatjies en die voëltjies se goodnight koor G Cadd9 Dink ek aan 'n paar jaar terug en die meisie in my droom G Cadd9 met die ligte blonde hare en 'n glimlag so vroom G Gereeld het sy kom kuier Cadd9 en ek sien haar daar staan G Kom praat net 'n rukkie net my D vertel my wat is jou naam G Ek weet nie wat is haar naam nie Cadd9 of waar vandaan sy kom G Haar oë blink soos die sterre D en haar gesig is 'n somersblom G haar glimlag is 'n sonstraal Cadd9 en ek voel weer soos 'n kind G ag praat net 'n rukkie met my D G Cadd9 of fluister jou naam in die wind Ek toer deur my gedagtes met woorde wat ek wou spreek Sinnelose sinne,net om die stilte te breek Want ek kan dit nie meer vat nie ek kruip hier in 'n gat Vertel my wat is jou naam want dis die sleutel na die skat Koor Woorde & musiek: Gideon Duvenage www.dertien.za.net