Romantikus


Daar is twee maniere hoe mens die song kan speel. 1.) G C G (herhaal) of 2.) G D Em C (herhaal) Lyster watse een klink vir jou die beste… Romantikus Vaag weg raak die wereld weg en my gedagtes voer my weg na 'n ander plek, 'n plek so eg my bedoeling is so opreg alles is so relatief ek wonder of enige iemand die wereld soos ek kan sien ek wonder of ek reg kan sien want deesdae voel alles so relatief ek nie die defenisie van werklikheid nie Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister terwyl jy trane in my hart fluister Soen my nek,soen my net sodat ek wakker kan bly Glimlag,glimlag vir my o glimlag! Ander werelde verskiettende perels my emosies laat my so bedwelmd as ek tog maar net geweet het wat so mooi is,so seer is Revolusie,romantiek,ruk en rol laat my dink aan die verlustingde geure van my lewe laat my nie moed opgee nie want als is mooi alles, so seer nie Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister terwyl jy trane in my hart fluister Soen my nek,soen my net sodat ek wakker kan bly Glimlag,glimlag vir my o glimlag! Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister terwyl jy trane in my hart fluister Soen my nek,soen my nou Glimlag en weet ek is so lief vir jou! Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister terwyl jy trane in my hart fluister Soen my nek,soen my net sodat ek wakker kan bly Glimlag,glimlag vir my o glimlag! Glimlag, glimlag, Glimlag, glimlag!